Hoe word ek deel van die Gemeenskap van Gelowiges Aanlyn?

Indien jy in die buiteland woon, of met ʼn kredietkaart wil aansluit, volg gerus hierdie skakel: https://glomedia.tv/register/

Almal wat in Suid-Afrika woon, kan hierdie 3 stappe volg:

Stap 1: Vul die vorm in en druk stuur

Stap 2: Registreer jou e-mandaat

(Volg stap 2 slegs indien jy die R49 per maand kan bekostig.)

Stap 3:  Hou jou e-pos dop vir die e-pos van verwelkoming vanaf GloMedia.tv

Stap 1 

GloMedia.tv wil jou graag laat weet wanneer iemand vanuit jou gemeente op GloMedia.tv verskyn:

Stem jy in om korrespondensie te ontvang/ Is jy bereid om bemarkingsmateriaal te ontvang?

.

8 + 15 =

Stap 2


Registreer die e-mandaat om jou R49 p/m subskripsie te voltooi.