Ons het verskeie van ons video’s gratis beskikbaar gestel:

Aktueel-BIT

Bybelse intelektuele toepassing of BIT is ons nuwe aktuele reeks

Aktueel-Mene Mene Tekel

Ons ander aktuele reeks se naam is Mene Mene Tekel

Eredienste

Met opgewondenheid is ons trots om u voor te stel aan ons nuwe erediens kategorie, hier kan u al ons beskikbare dienste deel.

Dagboodskappe-GLO 3:16

Glo 3:16 is ons dagboodskappe, wat ‘n gratis reeks is. Almal is welkom om dit te deel

Kleuter

Ons storie ark reeks is spesiaal vir kleuters

Jeug-Breinpouse

Breinpouse is ons reeks vir die jeug

Stories van hoop-Ek GLO

Luister na ons stories van hoop, en skep moed!

Bybelstudies

Die Alfa & Omega reeks bevat ons Bybelstudies

GEMEENSKAP VAN GELOWIGES AANLYN

GloMedia.tv gee vir gelowiges uit verskeie kerke die geleentheid om saam in die geloof te groei, by mekaar te leer en mekaar te inspireer op ‘n wyse wat dien tot die opbou en uitbou van ons geloof, gegrond op ons gedeelde Christelike waarderaamwerk.

Enige tyd, enige plek beskikbaar

In ‘n tegnologiegedrewe wêreld, word aanlynbediening by die dag belangriker. GloMedia.tv bied interessante, bybelgetroue, vermaaklike en opvoedkundige video-inhoud wat gesond is vir jou siel! Kyk op jou rekenaar, jou selfoon of ander slimtoestel. Dagstukkies is gratis. Teken aan om alles te kan kyk. 

NUUSBRIEF

Teken in op ons nuusbrief om van nuwe episodes ingelig te word.